Kykmaniere: 29 Gradering: -5 (gebasseer op 1 stemme)
Kommentaar: 2
Posted by Skilpad aan May 12, 2013
Hier baie dowe dames wil graag maat kry maar al mans skrik vir doofheid. Moenie skrik nie en prober nader kennis maak en leekken.
Posted by bokki aan Apr 30, 2013
Dis n goei vraag waar is al die mans wat so aansluit en reageer glad nie my vraag is wat soek hulle nou eintlik hier is soveel dames dis nie die vrou se plig om soebat nie wat gaan aan ek sal graag namens baie van ons dames wil weet Komaan mans wat is mooier as liefde dan wats fout in ons land